Mos Def

Mos Def
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Dante Terrell Smith
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 6
Beroep(e) Kletskunstenaar, akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1994–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mos Def is 'n Amerikaanse kletskunstenaar, akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Italian Job (2003), The Woodsman (2004), The Hitchhiker's Guide to the Galaxy (2005), en 16 Blocks (2006).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search